agenda
Volg ons op facebook:
'n DVD opname van die uitvoering op 11 Maart 2012 by Constantiakruin kan bestel word by
|
Pretoria Mannekoor vier...
Pretoria Male Choir celebrates...
Ons vier ons 10de verjaarsdag en ons 4de CD.
22 lekkerluistersnitte net vir U genot.
.
R110.00 per CD, posgeld en verpakking uitgesluit.
|
 |
- Gloria uit Heiligmesse - F J Haydn (2.17)
- Abide with me/ Bly by my Heer - W Monk; verw K J Mulder/Feike Asma; solis Johan Coertzen (2:05)
- La Vergine, uit La Forza del Destino - G Verdi (1:08)
- Kom lofsing die Heer - W Croft; Afr Teks E Kloppers (2:30)
- Sommarpsalm (Ps 23) - W Ahlen (3:14)
- Plea from Africa - J K Bokwe; Solis: Sandra Laubschers (3:52)
- Ons grote Skepper hou ons in sy hand - G Warren; Afr teks Margie Spaumer (2:10)
- Maria Wiegenlied - Max Reger; Solis Hannetjie van Zuydam (1:22)
- Rosemarie - German folk song; arr A Kratz (2:59)
- Minnelied - A de la Halle; verw A Kratz; solis Sandra Laubscher (2:25)
- The last rose of summer - trad Irish melody; arr J A Parks (2:25)
- K-k-k- katy - G O’Hara (0:52)
- Get me to the church on time - F Loewe; arr William Stickles(1:42)
- Thula - trad Zulu; verw Nyberg, Margie Spaumer (2:06)
- Wien, du Stadt meiner Träume - R Sieczynski; solis Hannetjie van Zuydam (2:21)
- Droomvrou - Lucas Maree; verw Willem Luitingh; solis Johan Coertzen (3:03)
- Die berggans het ‘n veer laat val en - P de Villiers uit Sewe Boerneef-liedjies (3:07)
- Aandblom is ‘n wit blom - (3:07)
- Heimwee - S le Roux Marais/ J R L van Bruggen; solis Hannetjie van Zuydam (3:06)
- Namakwaland - Coenie de Villiers; verw Albie Louw/ Margie Spaumer (2:24)
- Al lê die berge nog so blou - SA volkswysie; verw Hester R van der Westhuizen (2:44)
- Die windpomp - Lucas Maree; verw Salome Hendriks (2:20)
- So warrel die ou wind - Chris Lamprecht (2:05)
Pretoria Mannekoor 2007
sing Lamprecht
en ander liedere.
|
 |
- Aandgesang (Verw C. Lamprecht) 4:05
[30 sekondes snit ~417K mp3]
- Verlore seun (Verw. C. Lamprecht) 3:27
[30 sekondes snit~406K mp3]
- Eja (Verw. C. Lefebvre, Solis: Graham Diesel (1:45)
- Ruwe Storme (Verw. C. Lamprecht) (2:46)
- Blye Tyding (Verw. C. Lamprecht) (1:36)
- Leise Rieselt der Schnee E.Ebel (Verw. H. Erdlen),Solis: Graham Diesel (2:07)
- Lofgesange van Maria en Sagaria (Verw. C. Lamprecht) (1:35)
- Christ was born on Christmas Day (arr. P. Shaw), Solis: Hannes de Wet (2:41)
- O, Isis und Osiris (Zauberflöte) W.A. Mozart (2:59)
- Plea for Africa John Knox Bokwe, Solis: Graham Diesel (3:06
- Drie Ryperdliedjies: Swart Jasper. (verw. C. Lamprecht)
[30 sekondes snit~412K mp3]
- Drie Ryperdliedjies: Die merrie met die kol. (verw. C. Lamprecht)
- Drie Ryperdliedjies Ou Windvoël. (verw. C. Lamprecht)
- Lied van die Jong Togryer.(4:38) (2003 opname)
[30 sekondes snit~416K mp3]
- Jan-Piet (Verw. C. Lamprecht), Kitaar Kobus Prinsloo (3:04)
- Wien, du Stadt meiner Traume R Sieczynski, Op.1 Solis: Johan van Heerden (2:32)
Begeleidster: Marina Mentz, Dirigent: Margi Spaumer.
Pretoria Mannekoor
Pretoria Male Choir
|
 |
Hierdie is ons eerste CD en is einde 2003 opgeneem.
Heilige Jesus - Silesiese Kerslied (Verw. D. Bolks) 3:09
He's got the whole world in His Hands - Spiritual (arr F. Heath) Solo: Gerhard Pretorius
Where shall I be? - Spiritual (arr B. Davies)
Wie Herrlich Gott - Russiese Gesang (Verw. F. Bortnianski)
Let there be peace on earth - S Miller and J Jackson.
Selig sind die Toten, Op 115 no 1 - F Mendelsohn
As jy my kon volg - Koos du Plessis (verw D Hyman)
[30 sekondes snit ~593K MP3]
Somerkersfees - Koos du Plessis (Verw M Spaumer)
[30 sekondes snit ~448K MP3]
Slave Chorus (Nabucco) - G Verdi
[30 sekondes snit ~315K MP3]
Die Togreier se lied (Montagupas 1904-1910) - Chris Lamprecht
[30 sekondes snit ~676K MP3]
Gaudeamus Igitur - Traditional (arr J Brahms/L Woodgate) Solo: Hannes de wet
[30 sekondes snit ~546K MP3]
Vive l'Amour - Traditional (arr L Woodgate) Solo: Hannes de Wet & Gerard Pretorius
Jagerschor (Der Freischutz) - CM von Weber
[30 sekondes snit ~471K MP3]
Marry a woman uglier than you - Trinidad Calypso (arr L de Paur) Solo: Hannes de Wet
Soldier's Chorus (Faust) - C Gounod.
[30 sekondes snit ~559K MP3]
MOMENT MUSICAL
Frans Peter Schubert
1797-1828
Pretoria Mannekoor - Pretoria Male Choir
Shubertiade
Met
Daniël Verster (Baritone)
Charl Lamprecht (Guitar)
Toni Ivanova (Cello)
|
 |
Ons 2de CD is in Augustus en September 2005 opgeneem in die Voortrekker Monument in Pretoria.
Hierdie opname bestaan uit uitsluitlik Schubert liedere.
Dirigent / Conductor: Margie Spaumer, Accompanist / Begeleidster: Marina Mentz
- Die Nachtigall Op 11 no 2 -- Pretoria Mannekoor
- An den Musik -- Daniël Verster / Charl Lamprecht / Toni Ivanova
- Die Forelle D 550 (Chorsatz: J Drexler) -- Pretoria Mannekoor
- Moment Musical Op 94 -- Daniël Verster / Charl Lamprecht / Toni Ivanova
- Zur gunten Nacht Op 81 no 3 (1827) -- Pretoria Mannekoor
- La Pastorella (The sheperdess) -- Pretoria Mannekoor
- Ständchen -- Daniël Verster / Charl Lamprecht / Toni Ivanova
- Ave Maria -- Daniël Verster / Charl Lamprecht / Toni Ivanova
- Zum eingang (aus Deutsche Messe) 1827 -- Pretoria Mannekoor
- Zum gloria (aus Deutsche Messe) 1827 -- Pretoria Mannekoor
- Zum Sanctus (aus Deutsche Messe) 1827 -- Pretoria Mannekoor
- An den Frühling -- Pretoria Mannekoor
- Du bist die Ruh D 776 -- Daniël Verster / Charl Lamprecht / Toni Ivanova
- Die Nacht Op 17 no 4 -- Pretoria Mannekoor
- Trinklied 29 Aug 1813 -- Pretoria Mannekoor
Opgeneem in die Voortrekker Monument Pretoria deur Ceasar's Sound
Dit was lankal die droom van die koorleidster, Margie Spaumer om Schubert se mannekoor werke
met haar koor uit te voer. Die droom het in 2005 waar geword met hierdie opname.
ATKV
PRETORIA-OOS
CHRIS LAMPRECHT
20 MEI 2007
DVD
|
 |
1. Pretoria mannekoor
- Die verlore seun
- Ruwe storme
- Lofsang van Maria
- Die Togreier se lied
- Jan-Piet
- Drie ryperdliedjies
- Swart jasper
- Die Merrie met die kol
- Ou windvoël
2. Ensemble
- "Sarah in disguise"
- Aria in a mineur
3. Landi Schaap
- Aan my kleintyd
- Die roomys-karretjie - 8 variasies
4. UP jakaranda kinderkoor
- Kinders oor die wêreld heen
- En dink aan jou skepper in die dae van jou jonkheid
- God het ek lief
- Dawid en Goliat
- Nuwejaar setees
5. Massakoor
- Die Aandgesang
6. Lewensskets
Pretoria Mannekoor o.l.v. Margi Spaumer
Ensemble - Charl Lamprecht, Toni Ivanova
UP Jakaranda kinderkoor o.l.v. Riekie van Aswegen.
Visuele redigering, klank en effekte gedoen deur Barend Stofberg.
Tel: Barend Stofberg 072 371 9111
Opgeneem in die UP onderwyskolege Ouditorium voor 'n lewendige gehoor.
CD BESTELLING
Al ons CD's kos R100 elk tensy anders genoem word by die CD en kan bestel word by ons. Posgeld en verpakking is 'n ekstra R30 per CD.
Twee of meer CD's kan saamgestuur word.
|